Tweeling, Vrystaat

Tweeling
Tweeling is in Vrystaat
Tweeling
Tweeling
 Tweeling se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°33′S 28°31′O / 27.550°S 28.517°O / -27.550; 28.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1918
Oppervlak
 • Totaal2,83 km2 (1,09 vk. myl)
Hoogte
1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal821
 • Digtheid290/km2 (800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3,8%
 • Indiërs/Asiërs0,4%
 • Bruin mense1,7%
 • Swart mense93,9%
 • Ander0,1%
Taal (2011)
 • Suid-Sotho45,2%
 • Afrikaans36,1%
 • Zoeloe8,9%
 • Engels5,0%
 • Ander4,8%
Poskode (strate)
9820
Poskode (posbusse)
9820
Skakelkode058

Die dorp Tweeling in die Oos-Vrystaat is tussen Reitz en Frankfort in die Riemland geleë. Die dorp se swart woonbuurt Mafahlaneng, beteken insgelyk "plek van die tweeling". Tweeling is in 1918 gestig op die plase Tweelingspruit en Tweelingkop, en die dorp se naam verwys na twee eenderse koppies in die area. Naby die dorp is die historiese Geloftefeesterrein. Die NG-gemeente het in 1926 van drie aanliggende gemeentes afgestig.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tweeling". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy